Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Nicholis Louw - Ek wonder | Текст песни

Pesni.guru - сайт для Гуру

Ek wonder ek wonder
Ek wonder elke dag…

Jy verstaan nie wat jy aan my doen nie
Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie
Jy maak tot die dier in my wakker

Jy jy dink dat ek jou nie kan sien nie
Jy dink dat ek jou nog nie ken nie
Ons is dan die een en dieselfde

Daar is 'n wêreld tussen my en jou
Wat ons twee nog apart hou
Elke nag droom ek dat ek jou vashou
Maar ek is nog sonder jou
As dinge anders was was jy by my
Ek wonder elke dag

Sal jy ja sê
As ek jou wil hê
Soek jy my
Ek wonder elke dag

Ek wonder ek wonder
Ek wonder elke dag…

Jy verstaan wat jy aan my doen nie
Of vertrou jy nie die gevoel nie
Jou oë verraai jou gedagtes

Jy jy vat elke kans wat jy kry
So vat net ‘n kans vat net aan my
Ek soek hier ek hoop dit is jy


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Nicholis Louw - Ek Wonder Nicholis Louw - Ek Wonder
    ek luv die song ek huil somer want ek verlang na my huis land!!!!eks trots om n Suid ...
  • Nicholis Louw - Hoe ver sal jy gaan Nicholis Louw - Hoe ver sal jy gaan
    Nog 'n video van Nicholis Louw se treffer-album "Vergeet en vergewe".
  • Nicholis Louw - Rock That Body Nicholis Louw - Rock That Body
    Rock Daai Lyfie English version ( Rock That Body) By Nicholis Louw.
  • Nicholis Louw - Engel By My Nicholis Louw - Engel By My
    Nicholis Louw se nuutse musiek video! ... Dit wat hy sing is so waar, en ja ek dink ons ...
  • Nicholas Louw Gummy Bears Nicholas Louw Gummy Bears
    WOW!!! Jis Nicholis ek kan nie onthou wanneer laas het ek so lekker saam gesing en ...
  • Nicholis Louw - Welkom by my party Nicholis Louw - Welkom by my party
    Nicholis Louw - Welkom by my party. selectmusic .... No wonder , Vanilla Ninja are the ...