Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Van Coke Kartel ft. Jack Parrow - Chaos | Текст песни

Hoekom is die wereld is so fucked up. Nooit pond in my gatsak.
Altyd iemand se kak vat, as ek oor die fokken pad stap.
Te veel oorlog te veel haat. Te min woorde, te veel praat.
Skiet eers vir jy vra. Geen action, teveel kla.
Op die voet deurdie stront. Vee die bloed uit my mond.
Geen fight vir wat ek glo want wat ek glo is klaar verloor.
Dis verbied. Dis te erg. Veg verniet. Te veel kerk.
Myself al weer vererg. Maak my army reg vir veg.

Daar is chaos buite.
Hoor dit deur ons sitkamer ruite.
Kry duidelikheid deur ons tv stelle.
Haatspraak en hofbevele.
Hoor ons chaos buite.

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-