Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Koos Kombuis - Lisa se klavier | Текст песни

Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
Teen die hang van Tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiëe
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart

Koortjie: (x2)
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier

En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
En sy laat my nooit huistoe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag, die liggies, en die swart, swart see

Koortjie (x2)

En onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat
Staan op en opkyk ver na bo, vannuit die vullis van Oranjestraat
Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf, met die deure oop, al moan die bure ookal hoe,
Word Lisa elke boemelaar se droom

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • KOOS KOMBUIS - Lisa se Klavier KOOS KOMBUIS - Lisa se Klavier
    From his "Niemandsland" album released by Shifty Records in 1990. www.shifty. co.za album ...
  • Koos Kombuis, Lisa se klavier, Innibos 2014 Koos Kombuis, Lisa se klavier, Innibos 2014
    Koos Kombuis Lisa se klavier. ... Leonard Cohen in Afri-Kaans: "Dans my" met Koos ...
  • Koos Kombuis - Lisa se Klavier Koos Kombuis - Lisa se Klavier
    Live at Oppikoppi 2008 http://www.kooskombuis.co.za/ http://www.kooskombuis. co.za/English ...